| Your Own Web Page for FREE, only pay R100 for page design. We also do full Web Hosting and Web designs. Phone 082 783 2796 or click here! |
||||||||
|
|
||||||||
|
Louis Trichardt Straat 961, Rietfontein, Pretoria Tel & Faks: (012) 331-3678 Sel / Cell: 083 268 3717 |
40 JAAR ONDERVINDING
|
|||||||
YSKOP is geleë in LOUIS TRICHARDT STRAAT 961, RIETFONTEIN, PRETORIA met ten volle toegeruste werkswinkel en veilige onderdak parkering. Toesig oor voertuie dag en nag. YSKOP is situated in LOUIS TRICHARDT STREET 961, RIETFONTEIN, PRETORIA with a fully equipped workshop with safe covered parking and supervision day and night. |
|
|||||||
|
||||||||
|
||||||||
| Herbou van kompressors op enige maak en model voertuig,
reperasies van seëls, pakking, bandwiel, laer en koppelaar benodighede.
Reconditioning on compressor on any make and model vehicle, replacing of seals, packing kits, pulley's, bearings and clutch requirements. Die herboude kompressors word deeglik getoets en nagegaan voordat dit die werkswinkel verlaat. Reconditioned compressors are thoroughly inspected and tested before leaving our workshop. Voorbeelde / Examples: Sanden 507 & 508, Nippon Denso, York, Harris, HCC, Diesel Kiki, Calsonic, ens. |
|
|||||||
|
|
||||||||
|
Elektiese probleme van enige aard word deur ons herstel. Met ondervinding van ongeveer 30 jaar het Gerrie Greyling die kennis om gespesialiseerde elektroniese probleme te diagnoseer en op te los. Electrical problems of any nature can be solved. With almost 30 years experience, Gerrie Greyling has the knowledge to diagnose and solve specialized electronic problems.
|
|
|||||||
|
|
||||||||
|
Die gebruik van gespesialiseerde toerusting stel ons in staat om die korrekte diagnose te identifiseer op voertuie en sodoende die regte reperasies te kan doen.
The use of specialized equipment ensures correct diagnosis of the problem, enabling us to carry out the necessary work.
Dienste wat deur YSKOP verskaf word sluit die volgende in: Hervul van Lugreëling gas, reperasies van Lugreëling pype, oplos van elektriese probleme, herbouing van Lugreëling kompressors, oorskakeling van R12 na 134A, volledige installasie van lugreëling sisteme, ens.
Services provided by YSKOP includes the following: Refill of Air-conditioning gas, reparation of Air-conditioning pipes, solving of electrical problems, reconditioning of Air-conditioning compressors, retrofitting of R12 to 134A, installation of complete Air-conditioning systems, etc.
Enige probleme kan deur ons motorwerktuigkundiges herstel word, bv. om voertuie se tyd in te stel, belt vervanging, vergasser instel, ens.
Any additional mechanical problems can be attended to by our mechanic, i.e. idling and timing problems, belt replacements, carburetor settings, etc. |
|
|||||||
|
|
||||||||
|
Herstel van yskaste, vrieskaste, ysmasjiene, waterverkoelers asook mobiele verkoelingseenhede en instapeenhede. Ons kom haal en lewer af. Repairs done on fridges, freezers, ice machines, water coolers, mobile and industrial refrigeration units. We collect and deliver.
Ons streef om kliënte tevrede te hou en almal help om die werk op hande so vinnig moontlik af te handel.
We strive for customer satisfaction and everybody helps to carry out the work fast and efficiently.
|
||||||||
![]()
Copyright © 2003 Smalladds.com. All rights reserved. 00141-2003
This site is designed and managed by smalladds.com. Please e-mail our Webmaster with any comments.