Back to JOKES

 

Knormoer

   'n Taalhandhawer en sy nors vrou hou by 'n vulstasie
stil. 'Vul asseblief die brandstoftenk, gaan die

olievlak na en kyk of daar nie fout met die knormoer

van die motor is nie,' is sy opdrag.
 
Na 'n rukkie kom die pompjoggie na hom toe. 'Oubaas,

ek het gefill-up en die olie gecheck, maar ek dink ons

moet die oumiesies net so laat staan.'

 

 

 

Top of page