|
Vin-Lize
Fotografie
Elize : 082 958
1605 / (012) 392-7543 / (012) 392-7450 faks /
elizebot@absa.co.za
Vincent : 072 931
0912 /
FarrelV@telkom.co.za
  
LET WEL
Digitaal-gemanipuleerde foto’s beteken :
Wit-en-swart, sepia, kontras-kleure,
raampies, spesiale effekte
Pakket-keuse
(kerk en
gesamentlike fotosessie)
|
|
Opsie
1 :
2x CD’s met totaal van +
500 foto’s |
R1,200 |
|
|
Opsie
2 :
2x CD’s met totaal van +
500 foto’s PLUS 1x
CD met 50 digitaal-gemanipuleerde foto’s |
R1,500 |
|
|
Opsie
3 :
2x CD’s met totaal van +
500 foto’s PLUS
1x CD met
100
digitaal-gemanipuleerde foto’s
PLUS
2xA5 Gedrukte
digitaal-gemanipuleerde foto’s
PLUS 1xA4 Gedrukte
digitaal-gemanipuleerde foto |
R2,500 |
|
|
Opsie
4 :
2x CD’s met totaal van +
500 foto’s PLUS
1x CD met 100
digitaal-gemanipuleerde foto’s
PLUS
2xA5 Gedrukte
digitaal-gemanipuleerde foto’s
PLUS 1xA4 Gedrukte
digitaal-gemanipuleerde foto
PLUS
100 Gedrukte foto’s |
R3,000 |
Addisioneel
|
|
‘Pre-Shoot : Couple’
- ‘n
Fotosessie word 2 maande voor die huweliksdatum saam met
bruidspaar geneem by die venue van troue om agtergrond
en foto-keuses te bepaal.
- CD
met foto’s word aan paartjie oorhandig 4weke voor
huweliksdag vir foto-keuses.
-
Indien venue 50km afstand oorskry sal fooi van R2,00 per km
gehef word. |
R 700 |
|
|
‘Pre-Shoot : Venue’
-
Fotograwe neem foto’s sonder bruidspaar by die venue om
agtergrond te bepaal.
- CD
met foto’s word aan paartjie oorhandig 6weke voor
huweliksdag vir foto-keuses.
-
Indien venue 50km afstand oorskry sal fooi van R2,00 per km
gehef word |
R 500 |
|
|
‘Pre-Shoot : Bruid’
-
Fotograwe neem foto’s van bruid 6 weke voor huweliksdatum by
die plek waar sy aantrek.
- CD
met foto’s word aan bruid oorhandig 4weke voor huweliksdag
om foto-keuses te bepaal.
-
Indien venue 50km afstand oorskry sal fooi van R2,00 per km
gehef word |
R 400 |
|
|
Bruid
aantrek
- Bruid
word afgeneem vandat haar voorbereidings begin (grimering,
aantrek) |
R 400 |
|
|
Kinderfoto’s
-
Paartjie kan foto’s van hulself vir fotograwe gee om in te
sluit op cd/dvd. |
R 200 |
|
|
Onthaal
- 3 ure
se foto-neemtyd by onthaal
- 1x CD
van onthaal-foto’s word ingesluit by Pakket |
R 800 |
Voorwaardes &
Onderneming
- ‘n Deposito
van 50% dien as bevestiging van bespreking.
- Deposito is
nie terugbetaalbaar nie.
- Balans van
verskuldigde bedrag moet ‘n week voor die troudatum oorbetaal word.
- Let wel dat
Onthaal en Bruid se aantrek onder ‘addisionele kostes’
beskikbaar is.
- Afstande van
‘n 30km radius in en om Pretoria is ingesluit by die prys. Tarief
van R2 p/km sal gehef word vir afstande buite genoemde radius.
AANVAARDING
:
____________________________________
____________________________
Voornemende bruid &
bruidegom
Vin-Lize Fotograaf
DATUM & PLEK
VAN HUWELIK :
____________________________________________________________________________________________
BEREKENING
VAN KOSTES :
PAKKET :
_____________ + ADDISIONEEL :
__________________________________ + REISKOSTES :
(R3 x
______ ) ____________ = TOTAAL : _____________
|